.

Nuutste CD

Luister Na Die CD

Nuutste Musiek Video

Meer Video's

 

Stem

...Welkom...

 

Eerstens wil ek almal wat nuut is welkom heet by my Amptelike Webtuiste.

’n Dankie ook aan jou wat my ondersteun. Ek as kunstenaar kan nie eers begin om te verduidelik hoe baie ek dit waardeer nie. Op my verjaarsdag 2 Junie 2011 het ek my nuutste CD vrygestel!!!

Kyk uit vir my ALLES EN MEER TOER wat binnekort afskop. Dis iets wat jy nie wil misloop nie. Hou die webtuiste en pers dop vir meer inligting wat binnekort beskikbaar gaan wees...

My NUWE CD KOBUS MULLER - ALLES EN MEER is tans beskikbaar in alle goeie CD winkels. Luister gerus na die CD, 'click' slegs hier.

Onthou jy is tot alles instaat deur Jesus Christus wat jou die Krag gee...

 

KOBUS HET TANS GOUE STATUS BEREIK!!!

Facebook Updates

Nuusbrief

Vul Slegs Jou Besonderhede Hier Onder In

Naam:
Email:

Vind My Op Die Internet