Welkom!

Kobus Muller

 

Eerstens wil ek almal wat nuut is welkom heet by my amptelike webtuiste.

’n Dankie ook aan jou wat my ondersteun. Ek as kunstenaar kan nie eers begin om te verduidelik hoe baie ek dit waardeer nie. Op sondag 14 Feb het ek agv julle ondersteuning GOUE STATUS bereik. Baie dankie daarvoor!!!

Kyk uit vir my SWAAI JOU LYF TOER wat in Junie afskop. Dis iets wat jy nie wil misloop nie. Hou die webtuiste en pers dop vir meer inligting wat binnekort beskikbaar gaan wees...

My NUWE album KOBUS MULLER - SOU JY MY SE is tans beskikbaar in alle goeie CD winkels. Luister gerus na CD 'click' slegs hier.

Onthou jy is tot alles instaat deur Jesus Christus wat jou die Krag gee

KOBUS HET TANS GOUE STATUS BEREIK!!!

...Besprekings...

Tans onder die bestuur van Klitzgras Musiek...

_____________________________________________________________________

My Musiek Video's

SWAAI JOU LYF (Musiek Video)...

Kobus Muller - Glasie Wyn ...

 

SOU JY ME SE (TV add)...

 

SOU JY ME SE (TV add 2)...

Kobus TV add 2

Wees die eerste om te weet!

Daar sal so nou en dan iets belangrik wees wat ek baie graag met jou sal wil deel, en ek wil mos graag weet wie my fans is. Wees reg bo aan my lys wanneer ek mense in kennis stel van die groot dinge in my lewe, of miskien wil ek net een keer 'n maand hallo sê. Vul asseblief jou details hieronder in:

Naam:
Email:

 

Sê jou sê!

 

In die pers: Kobus Muller wen Supersterre 2007!

Sony BMG, Patricia Lewis en SABC 2 se supergewilde SUPERSTERRE het nie Vrydgaand (30 November 2007) teleurgestel toe Springs se Kobus Muller tydens ‘n emosionele en afgeronde finale episode as die wenner aangewys is nie.

Die 22-jarige Kobus het weggestap met R100 000 kontant en ’n platekontrak ter waarde van R500 000 van Sony BMG.

Só sê Afrikaanse mediaverteenwoordiger van Sony BMG, Albertus Kotze: “Ons glo dat Kobus nes Shaun Tait, verlede jaar se wenner, baie sukses vorentoe sal behaal.

Sy wenalbum word op 14 April 2008 uitgereik en dit sal verseker ook sommer gou die gouestatusperk verbysteek. Verskeie van die snitte op die album, sal oorspronklike werke deur Kobus self wees”.

Lees meer »

 
 
Kobus Muller
Soby BMG

Superster

 

 

 

 

Kobus Muller

Kobus